top of page

ONS VISIE EN MISSIE

Ek sal U loof in opregtheid van hart as ek u regverdige verordeninge leer. Psalm 119:7

 

Visie

 

2 Timoteu 3:16-17

"Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid,sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."

 

Mattheus 28:19

"Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat wat Ek julle beveel het."

Johannes 14:15

As julle My liefhet, bewaar my gebooie.

Missie

 

Ons hoop om ons visie te vervul deur:

 

1. Bediening van uit die Woord van God.

2. Lofprysing en Aanbidding eers as 'n leefstyl.

3. Gereelde "Koinonia" (Gemeenskap van die Heiliges)

4. Evangelisasie

5. Om ons gemeenskap te bedien.

bottom of page