top of page

VOLLE EVANGELIE KERK VANDERBIJLPARK-SUID

1/1

IMG-20201204-WA0016_edited

IMG-20201204-WA0016_edited
1/1
Wie ons is
Ons is 'n groepie tieners wat saamkom op Vrydae-aande 18:00 om saam die Here te aanbid en sosialiseer. Almal van gr.8 tot gr.12 is baie welkom by ons groep. Ons speel, kuier en eet lekker saam Vrydae aande. Dis nou een Jeug waar almal mekaar ken en almal saam praat, van die oudste tot die jonkste.
bottom of page